Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(DOWNLOAD) "Manifestations of Love in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz)/Manifestasies van die Liefde in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz) (Report)" by M.J. Prins # eBook PDF Kindle ePub Free

Manifestations of Love in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz)/Manifestasies van die Liefde in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz) (Report)

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Manifestations of Love in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz)/Manifestasies van die Liefde in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz) (Report)
  • Author : M.J. Prins
  • Release Date : January 22, 2010
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 99 KB

Description

In sy Die Afrikaanse literatuur1652-2004vat J. C. Kannemeyer (2005: 671) die tematiek van A. H. M. Scholtz se bundel kortverhale Langsaan die vuur soos volg saam: "Daarin vertel Scholtz andermaal sonder omhaal van woorde openlik van liefde en pyn, deernis en onmenslike optrede". By die verskyning van die bundel het resensente soos Rykie van Reenen, Coenie Slabber, Dorothea van Zyl en Elfra Erasmus ook die aandag op genoemde motiewe gevestig. En in sy huldeblyk op Litnet na Scholtz se afsterwe verklaar Chris van der Merwe: "Hy was 'n romantikus en 'n realis ineen, wat sowel die hoe ideale van 'n grenslose liefde as die harde realiteit van rassisme geopenbaar het". Die doel van hierdie artikel is om genoemde aspekte van die verhale nader te belig. In Alkant Olifant bestempel Chris van der Merwe (1998: 226) die literatuur as 'n "liefdesdialoog". In die eerste plek betrek hy dit by die dialoog tussen skrywer en leser. Maar dan verklaar hy


Free Download "Manifestations of Love in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz)/Manifestasies van die Liefde in Langsaan die Vuur (A. H. M. Scholtz) (Report)" PDF ePub Kindle